Afrikaanse leerplatform · Graad 1–12

Wolkskool.

Afrikaanse CAPS-belynde videolesse, werkkaarte en assesserings teen 'n eenvoudige maandelikse fooi.

EDUCE LEARNING PATHWAYS · 04
Wolkskool
WolkskoolAfrikaanse aanlyn leerhulpbronne
Fooi & toegang

Een eenvoudige maandelikse fooi.

Educe help met registrasie. Wolkskool verskaf die leerinhoud, terugvoer en verslae.

Wolkskool-toegang

Maandelikse plan

R120Per maand
  • Graad 1–12
  • Meer as 16 000 videolesse
  • Werkkaarte en memorandums
  • Assesserings en flitskaarte
  • Ouers laai verslae direk af
Begin 'n gratis proeflopie

Een kalendermaand se skriftelike kansellasiekennis is nodig. Kansellasies word nie in November aanvaar nie. Desember is betaalbaar as die intekening in November aktief is.